‘n Onderwyser is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n leerder met ’n metaalpyp pakslae gegee het. Volgens die kind, Allisandro Phillips (11), was daar twee meisies wat gedurende pouse baklei het. Hy en ...
Moenie die bloedjies ’n goeie pakslae gee nie. Die konstitusionele hof het op 18 September beslis dat ouers hul kinders nie pakslae mag geen nie, want dit kom neer op aanranding. Ek het nou die ...